Constitution changed for coach

SA Rugby (Pty) Ltd on Wednesday “noted with concern” recent media reports about the status of negotiations with new Springbok coach Peter de Villiers, regarding his position as national coach.

News24 reports that SA Rugby said in a statement it agreed that the national coach should have the right to have the final say in the selection of national teams, but that Saru’s constitution does not allow for this and the matter is being urgently addressed.

The company issued the following statement:

The Board of SA Rugby (Pty) Ltd will do everything in its powers to ensure that Peter de Villiers has all the support and tools necessary to make him successful in his role as the national coach.

This includes the right to have the final say in the selection of national teams, since this process is linked to his ability to deliver against his agreed performance objectives.

There is a definitive linkage between selection responsibility, and success or failure with regard to performance.

However the Saru constitution requires national teams to be selected by both the coach and the national selectors. This is the constitutional issue that is at the core of the finalisation process.

Whilst the Board is of the opinion that Peter De Villiers should have the final say in the selection process, it cannot grant this without a change to Saru’s constitution.

An interim “suspensive” or conditional clause has been proposed to allow the parties to move forward, while this matter is being urgently addressed.

165 Comments on Constitution changed for coach

  1. Election move or sanity prevailing?

    Well atleast they are getting there. Now PdV needs to put his money where his mouth is.

    ReplyReply
  2. Obviously there is more support for PdV than what was indicated previously. Or Oreborsel just knows how to negotiate.
    ReplyReply
  3. i dont mind if the coach is part of a slection panel, but the coach should have a significant say in that panel, i.e. a third, and all of the panel members should be totally independent of the PC or SARU admin.
    ReplyReply
  4. Naand…..DavidS – Dis Woensdag…Brannaa is dieslefde aand as Private Practice, Housewifes and CSI… :wink:
    ReplyReply
  5. Ag hel

    Damn en hier dag ek my kak week is amper op ‘n einde

    Naand piet

    Duiwel

    Hoe gaan dit in die land van wyn, brood, die eiffel toring, ryk klub rugby en natuurlik fietsry en forelle?

    En in die Kaap piet?

    ReplyReply
  6. DavidS – In die kaap gaan dit goed dankie.

    Ons het krag, maar nie cooldrinks nie…iets te doen met CO2 of iets wat Mosgas nie kon maak nie, want Eksdom het nie beplan nie…

    Kort en lank van die storie – daar is geen MIX te KOOP nie. Ek kan nie eens n Spook en Diesel drink nie – en skoon spook…nee man ek drink vir my plesier!

    ReplyReply
  7. Ek dink nie die man is hier nie

    Wel hy praat van Sebenza en dis om die draai van my huis af so as die man nie so geheimsinnig soos Rasputin is nie kan ek en hy miskien saam ‘n ietsie drink en ‘n geselsie aanknoop

    ReplyReply
  8. en die vraag..

    Duiwel

    Hoe gaan dit in die land van wyn, brood, die eiffel toring, ryk klub rugby en natuurlik fietsry en forelle?

    ReplyReply
  9. Nee ek het maar net gevra

    Ek dag ons bly dan in die land van Melk en heuning….

    :twisted:
    .
    .
    :lol:

    Ja en dan vertel hulle ons melk is tw wit en die strepe op die heuning is duidelik rassistiese tekens

    ReplyReply
  10. Naand manne, en die minder goed bedeeldes.

    Dawie, jammer oor jou span, ek is bly julle het verloor! :wink:

    Piet, jy moet oppas vir Frankryk. Hulle het fokkol posdiens daar. Duiwel sukkel al ‘n jaar lank om iets vir my te pos! :fokkenevil:

    ReplyReply
  11. jammer man,
    moes eet en kinners innie bed sit.
    Ja PP,
    Frankryk,
    melk in heuning,
    maybe,
    ek kan nie kla nie;
    Dit gaan goed met my hier.
    Ek mis Sa so nou en dan,
    maar Suid afrikaners soos in glad nie.
    net te veel kak.
    Nie die souties,die boere of, oor die algemeen,
    daai bobbejaan houding nog minner.
    ReplyReply
  12. Kak Cosa,
    fokkel fout met die posdiens nie
    ek het dit nog nie gepos nie,
    stuur tog weer jou adress toe ,
    na fokkenwarm toe
    dan hoef ek nie te soek nie.
    ReplyReply
  13. Nee net die wind,
    heavy noord storm,con skaars 10m cast.
    Kan nie in die stroom kom nie,
    met die koue lé hulle almal diep.
    n kak dag.
    ReplyReply
  14. Right moet hamba,
    mooistap almal,
    Oom Dawie,ek wag nog vir daai antwoord.
    Kan sekerlik nie so f*n sensetief wees nie?
    ReplyReply
  15. Duiwel, hierdie is ‘n rugby site. Onthou dit nou mooi! Die BM’s boots vir SARU na, kan nie binne 12 maande besluit of hulle moet JA se, NEE se, of MISKIEN moet se nie!

    Soos SARU het hulle ‘n prokureur in die bestuur (DavidS en OreganPines), hulle het ‘n ou wat oor lunchtime slaap (Donner en Boet Fick), en ‘n paar hande wat AWOL is, (Ras en Prinsloo).

    Hulle sal jou in 2010 ‘n mail stuur dat hulle moontlik die konstitusie kan verander, net om die man met die groot snor, ek bedoel horings, te akkomodeer.

    ReplyReply
  16. Naand Naand – MY pens staan sommer lekker Rond van Groen aanmaak koeldrank drink vanaand…hier is mos nie MIX in Stellenbosch nie!
    ReplyReply
  17. Comment by DavidS — March 12, 2008 @ 9:42 pm

    That is not the Die Hard quote. :grin:

    Het julle al Criminal Minds gekyk?

    ReplyReply
  18. Hello PP,

    Staan hy nie maar altyd nie?

    Comment by Donner — March 12, 2008 @ 9:41 pm

    Het jy nie die post helees nie?

    Hello PP,

    Staan hy nie maar altyd nie?

    Comment by Donner — March 12, 2008 @ 9:41 pm

    ReplyReply
  19. Ja wel ek moes op een of ander manier probeer om die knoppies te druk sodat selfs die gware dit sal erken

    Die Die Hard een was bietjie meer ingekleur?

    Waar’s die battery hoender?

    Ek mis hom nogals

    ReplyReply
  20. Sorry – die groen koeldrank het my nou so n suiker rush gegee..die dat ek dit so opfoef…

    Jy moes aandag aan die post gegee het

    OK – Donner – dis nie eers nodig om iets te se nie

    Comment by pietploos — March 12, 2008 @ 9:40 pm

    ReplyReply
  21. Donner – toe ek die post maak – het ek geweet jy gaan iets oor my – nou vinnig krimpende – maag se..

    toe waarsku ek jou mooi

    vandaar

    OK – Donner – dis nie eers nodig om iets te se nie

    Comment by pietploos — March 12, 2008 @ 9:40 pm

    ReplyReply
  22. My pa het altyd gese dat hy so kwaad is hy byt homself tussen die oe of gooi sy eie kak met klippe

    As my 3G so oorskakel van HSDPA na GPRS toe dan raak ek so blind

    Boerman

    1. Ek het Duiwel gemail oor sy vraag, maar het dit eers bvanaand raak gesien

    2. Ek het die ander aand alles gemis omdat ek Al Gore se storie gekyk het Inconvenient Truth.

    Blykbaar maak ons nou jare se kak vir toekomstige generasies.

    Hulle stel voor ons kan dit stop, maar honestly dink ek dis te laat. Sjina en India sal sorg daarvoor dat die toekoms deur sy gat getrek word

    ReplyReply
  23. JIP!

    En ek het met een van die domstes OOIT OOK gepraat!!

    Vader – ek weet van ten minste een wat noggie baie in sy lewe gelees het nie!!

    ReplyReply
  24. Lyk my Dawie is onder pantoffelbewind,
    of is dit koekroller?
    Verskyn en verdwyn, lyk of hy skelmpies
    moet blog.
    :roll:
    ReplyReply
  25. ek weet van ten minste een wat noggie baie in sy lewe gelees het nie!!

    Comment by pietploos — March 12, 2008 @ 9:57 pm

    Dra hy ‘n arm skerm?

    ReplyReply
  26. dat die toekoms deur sy gat getrek word

    Comment by DavidS — March 12, 2008 @ 9:56 pm

    En nou wil hulle Afrika ook nog deur hulle gat kom trek.

    ReplyReply
  27. OK, Dawie vinnig misgelees.
    Ja, Sjina en die Indiërs het
    nog minder verantwoordelikheidsin
    t.o.v. omgewing as die Yanks.

    Wel, miskien het hierdie beskawing
    sy toppunt bereik . . .

    ReplyReply
  28. wie het gister opgemerk dat die water in PTA so sleg is dat dit die RugbySpelers se arms so verswak, dat hulle moet armskerms dra?
    ReplyReply
  29. PP,

    Is jy klaar met Boston Legal? Ek was onder die indruk dit was ‘n 2de kopie, maar dit is ons oorspronklike. Sal vir jou ‘n kopie maak.

    ReplyReply
  30. Donner het twee lang bene?

    Is dit die leuens wat jy aan Tafeltjie verkondig?

    Soos in….

    Ek dink die Bergdwerg is amper so lank soos jy….

    Boertjie

    Afrika sal nooit enige iets word nie.

    Die arme bliksems besef dit nie eers nie, maar hulle word weer koloniseer. Die keer deur Sjina en India, maar die kleur is reg en die politiek is reg so hulle besef nie eers dat hulle net ontginningsbasisse is vir altwee nie, nieteenstaande enige lee beloftes oor samewerking nie.

    ReplyReply
  31. Fkt – dis weer honde-aand in die
    buurt. Klink soos ‘n koor.

    Buurman is die aand uit – sy
    onnosele fkn brak sit voor die
    toe deur en kerm soos ‘n droë
    kruiwawiel.

    ReplyReply
  32. Nativism is Mbeki

    1. Ek sal nie my boeties kritiseer nie (i.e. Zim)

    2. As mense my kritiseer is hulle rassiste (i.e. toe die wapen deal se korrupsie uitgekom het)

    3. Mense van my eie soort wat my kritiseer is coconuts (i.e. net soos die wittes)

    4. Alle wittes is per definisie rassiste

    5. Die wittes het noks goeds vir my en my soort gedoen nie (dis hoekom ek in ‘n BMW ry, op ‘n selfoon praat, Suits dra ens)

    ReplyReply
  33. Comment by Boertjie — March 12, 2008 @ 10:14 pm |Edit This

    Eggzakkerly

    Maar voor hulle daai kool bruin ogies uitvee skuld hulle die Sjinese en Indians ‘n klomp geld en daar gaan verwag word dat daar terugbetaal word en dit gaan sos die Tweede Scramble for Africa wees.

    Die keer gaan dit egter geensins gaan oor help the natives en nasionale prestige nie

    Die keer gaan dit suiwer uitbuiting en hulpbronne raid wees

    ReplyReply
  34. Nee flippen hel Boertjie ek werk nog……. moes inhaal dat dit klap…. nadat die beurtkrag my gister 2 dae agter gesit het….

    Wens ek was ‘n tweeling, dan kon ek halfte van die werk afgedeel het aan nog ‘n bekwame ou !

    ReplyReply
  35. Wag ek gaan ook doeks

    Cheers vir eers mense

    Boertjie

    Vroulief het vanaand vir die eerste keer vir my gebieg dat sy sou oorweeg om te emigreer

    Fokkit

    Berge kan beweeg

    ReplyReply
  36. OK nou forkoff ek, ek is gatvol gewerk…… more is nog ‘n dag…

    Die werk raak nie klaar nie, die man raak klaar !

    ReplyReply
  37. I forgot a matter.
    I think Pieter de Villiers is understanding how difficult it is to live and deal with some people in SA rugby.
    I would not wonder if he resigned even before knowing who his assistant coaches are.
    Who is next? Dhumisani Mhani?
    ReplyReply
  38. Laaik seker biltongsphaghetti.
    HO,
    i have a very good friend
    Giovanni Spinelli,
    from Chieti,
    who wore a super middelweight belt
    in Italy.
    Good cook,evil temper.
    ReplyReply
  39. As dit ‘n seun is, sal ek
    maar daai magnum in my kas
    oopmaak en ‘n dop op julle
    skink.

    Jy sal die fkn ding tog nooit
    kom haal nie.

    Of dalk as hy al asyn is.

    ReplyReply
  40. Ja ,ja Toppie,
    19de april,
    maar ek dink amper
    die laaitie gaan vroeg kom.
    Het n kakhuis vol werk
    en sukkel om iemand te kry
    vir die Conty se fietswinkel.
    Die parra wat daar werk vir ons
    krap my gat
    en maak soos siena met die suiker.
    Wil hom net bliksem
    maar ek wil eers iemand kry om hom
    te vervang voor een april.
    ReplyReply
  41. Duiwel
    I am some year older than 40.
    I live in a town on the Adriatic Sea.
    Quite far away from Chieti however.
    I am not a pundit of boxing but I clearly recall former Western Province losskakel LEN RODRIGUES being a very strong middleweight boxer for WP. He still is alive and lives in Perth (Western Australia).

    Boertjie you have an email.
    What does it mean “Roer jou gat HO!”

    ReplyReply
  42. What does it mean “Roer jou gat HO!?
    ======
    Move you arse HO!
    (Come on, answer!)

    No mail yet, will get it soon though.

    ReplyReply
  43. Nee dis nog n laaitie,
    Kan die persoon fras praat?
    permitte is moeilik
    maar nie onmoontlik nie.

    HO,
    Know the way from ancona
    to pescara very well.
    Drove up to chieti and went on the piss
    with Gio,
    lost my cat keys
    assurance got me a hired
    drove pescara grenoble grenoble pescara pescara grenoble,
    in 36 hours .
    Non Stop;
    On the red Bull.
    Two every fortyfive minutes.

    ReplyReply
  44. Help boggerol,
    tegnies of nie,
    moet die papiere hé
    om te bikemac,assuransie,
    soek iemand om sale te stel
    en fietse te huur
    lekker werk.
    Rustig.
    net sonskyn en blinklywe.
    Ek doen die ghries werk
    en Kevan begin 1mei.
    dan is sy ski seisoen klaar.
    ReplyReply
  45. Taljanner het manier om net te
    verdwyn – nes ander wat ek ken.
    :wink:

    Nie gedink hy is al 40 nie.

    OK, ek dink ek gaan nou annerdag.

    :em58:

    ReplyReply
  46. Duiwel
    have an email address where I can send you rugby opinions outside this beloved RW?
    Important is you don’t love Blue Bulls hehehehehehe (my friend Cosa will be angry with me…) :roll:
    ReplyReply
  47. Boertjie
    if you go on writing only in Afrikaans you will be sentenced to be one of Pieter de Villiers assistant coaches :em78:
    ReplyReply
  48. blou bulle is almal beeste= blue bulls are the best of all
    CORRECT MY TRANSLATION?

    anyway Western Province are better, much better :smile:

    Blou Bulle= :em78:

    ReplyReply
%d bloggers like this: