Vodacom Cup Final – Blue Bulls vs Free State Cheetahs

The Blue Bulls and the Free State Cheetahs have named unchanged teams for their Vodacom Cup Final clash at Loftus Versfeld in Pretoria on Friday.

Rugby365 reports that the Blue Bulls have included playmaker and flyhalf Burton Francis in a match 22 that is unchanged from the squad that took part in the semifinal win over Griquas on May 3.

Lock Mthumzi “Fudge� Mabeta has passed a fitness test and is included ahead of Juandre Kruger, who is on the replacements bench.

It could be a busy weekend for Francis, who was included on the bench for the Bulls’ Super 14 team last weekend and has been bracketed with Francois Brummer for the Bulls final Super 14 fixture against the Cheetahs in Bloemfontein on Saturday.

Free State, meanwhile, will field the same match 22 that defeated Western Province in the semifinal at Newlands ten days ago.

The team includes three players who participated in last year’s Coca-Cola Under-18 Craven Week – the Ebersohn twins, Sias (flyhalf) and Robert (replacement centre) and fullback Wilton Pietersen.

Pietersen and Robert Ebersohn were part of the Springbok Sevens squad that won the last IRB Series tournament in Adelaide in April.

Friday will be the fourth time in five seasons that these two Provinces will meet in a domestic Cup Final. They contested the Absa Currie Cup final in 2004, 2005 and 2006, each winning once and the third final ending in a 28-all draw.

The Cheetahs are the reigning Currie Cup champions and if they are successful on Friday will make history by being the first team to hold both domestic trophies at the same time.

Free State captain and No.8 Ashley Johnson said the prospect of being dual champions was a great encouragement to his team. He said it was even bigger than the R1 million prize money.

“We see it as a great privilege to possibly rewrite the history books,� he said.

“The Blue Bulls will be the favourites after their win over us earlier in the season. But we will play with passion and pride in the Free State jersey,� added Johnson.

Both teams have won the Vodacom Cup once before, the Cheetahs in 2000 when they beat Griquas in the Final and the Blue Bulls in 2001 after beating Boland.

The Blue Bulls have been on the losing end in four previous Finals including last year’s nail-biter against Griquas. Friday is Free State’s second appearance in the Vodacom Cup Final.

Teams:

Blue Bulls: 15 Tiger Mangweni, 14 John Mametsa, 13 Braam Gerber, 12 Ruan Boshoff, 11 Rocco Jansen, 10 Burton Francis, 9 JP Joubert, 8 Carel Hoffman (captain), 7 Vincent Gwavu, 6 Okkie Kruger, 5 Mthumzi Mabeta, 4 Hendrik Roodt, 3 Dean Greyling, 2 Brett Sharman, 1 Rassie Van Vuuren.
Replacements: 16 Henri Bantjes, 17 Frik Kirsten, 18 Juandre Kruger 19 Gerrit-Jan van Velze, 20 Ruan Snyman, 21 Stefan Watermeyer, 22 Stephan Dippenaar.

Free State: 15 Wilton Pietersen, 14 Giscard Pieters, 13 Phillip Snyman, 12 Bernd Theissinger, 11 Howard Noble, 10 Sias Ebersohn, 9 Jandré Blom, 8 Ashley Johnson (captain), 7 Nicky Steyn, 6 Albert Parsons, 5 Izak van der Westhuizen, 4 Flip van der Merwe, 3 Phillip Lemmer, 2 Jaco du Toit, 1 Ronnie Uys. Replacements: 16 Hercu Liebenberg, 17 Roché van der Westhuizen, 18 Marnus Briedenhann, 19 Pieter Gouws, 20 Jaco Colyn, 21 Divan van Zyl, 22 Robert Ebersohn

Date: Friday, May 16
Venue: Loftus Versfeld
Kick-off: 19.10 (17.10 GMT)
Referee: François Veldsman
Touch judges: Sindile Mayende, Kim Smit
Television match official: Jenny Bentel

111 Comments on Vodacom Cup Final – Blue Bulls vs Free State Cheetahs

  1. Ghost site,
    moet al weer waai,
    annerdag.
    Come on Sharks!!
    Trek vingeruitpoepoluit en
    earn your money!
    useless bastards.
    ReplyReply
  2. Ag kak man

    brilliant defence by Bulls as ref tries to cheat the Cheetahs into a win

    Bulls steal ball as the Cheaters go over the line

    Well done and total congratulaions Bulls for beating 16 men with 14

    ReplyReply
  3. Robbed nè.

    Nie gekyk nie, maar as jy
    so sĂŞ, is dit seker so?

    Klink my Jenny Bentel ken
    nie haar rugby nie?

    ReplyReply
  4. Ref from the Cape

    Figures that he’ll try and Cheat the Cheaters into a win 4 minutes after the hooter and then try and award the Cheaters a scrum after the hooter has sounded

    ReplyReply
  5. As die Briesies en die Guppies
    more met alles gelyk eindig –
    punteverskil die lot – gaan die
    Guppies deur. Omdat hulle die
    ligawedstryd gewen het.
    ReplyReply
  6. Foooooooooooooookkkkkkkkkk, dit was close !

    …..maar die Silver / Glassware staan in Pretoorsdorp vir ‘n jaar….

    Lekkaaaaaa

    ReplyReply
  7. Reply to DavidS @ 9:27 pm: Fanks !

    Wonder wat gaan more gebeur met die 5 S14 games…

    Ek hoop maar die Stormpies en die Tjarkies kry beide ‘n volle 5 punte elk en miskien dring altwee nog deur na die semi’s ook…. unlikely…

    Goooooooo Redsssssssss

    ReplyReply
  8. Ja dit was taamlik close maar die Bulle rook nog steeds die Kubanse sigaars, al verdien hulle om so te doen of nie is n ander storie, maar so val die blare, Tjietas het meer van die volvaarte rugby gespeel maar ook meer voute gemaak, so op die ou end trek die Vodacom beker Tswane toe.
    ReplyReply
  9. So wat is volgende?
    ‘n Ticker Tape parade
    deur Snor City se strate?

    Miskien nie. Die trofee kan
    breek, of gesteel word.

    ReplyReply
  10. As die Stormers deurdruk om semi’s toe te teenwoordig, sal dit ten spyt van die feit dat hulle nie n ordentlike voory het, miskien sal dit more veroorsaak dat ons die feit raak in die oog sal moet kyk.

    Waarskeinlik het Sharks n beter kans om die SA vlag te laat wapper, maar as daar twee spanne is wat gaan deurkom sal dit eintlik bietjie van n verassing wees, en teen die graan van die hout.

    ReplyReply
  11. Bulle is tops.

    Verlede jaar S14
    en saam die Sharks die RWB gewen.
    Vanjaar die VC.
    CC?

    Silwerware versameling kom mooi aan.

    ReplyReply
  12. Guppies gaan sukkel, hulle kurwe
    loop steeds afdraand.

    Nou het hulle AD en Barritt op
    senter, en God’s Gift to Rugby
    op die bank?

    ReplyReply
  13. God’s Gift to rugby kom uit Natal uit

    Boertjie ek weet nie wat jy gedrink het nie

    Of het jy iets uit die Flets uitgekry om te rook?

    :cuckoo:

    ReplyReply
  14. Ja…..I heard the Bulls coach saying that they wanted to use the cash to help developement in the area? :cuckoo:

    Fark that!!!

    Give the cash to the kids, send them out to blow it on expensive whores and booze!

    Hell…send them to Moscow they’ll be shagging like wild animals all weekend long.

    They deserve it!
    :satansmoking:

    ReplyReply
  15. Die talent basis deur die spanne is miskien net n bietjie te wyd versprei, die talent is volbaar teenwoordig maar in stukkies hier en daar tussen die 5 spanne versprei, die afrigters en amptenaars moet die wat die besigheid kan doen op internasionale vlak goed erken en n goeie versameling van die bestes in hul posiesies bymekaar trek om n sterk eenheid van SA rugby te ontwikkel.
    ReplyReply
  16. Nee maar mooi, ou Rooies.
    AD is nie sleg nie.

    Murray is net pompende bene
    en arms en fokol gebeur.

    Soos om vir ‘n groot :em72: aan
    te sit en dan net ‘n sesvoet poep
    te los.

    Weet nie of Barritt beter is nie.

    ReplyReply
  17. Daar’s n klomp goeie spelers in die twee VC spanne, die Los Skakeltjie Francis van die Bulle, en die heelagter Pietersen van die Vry Staat het altwee my oe gevang, ek dink van hulle kan definitief op die volgende vlak kan uitblink, nie te groot n trap vir hulle om S14 te speel dink ek.
    ReplyReply
  18. Vir my is die battle van die naweek, die ene tussen die Lions senters en die Stormers senters…

    Walter Venter & Mossie Fourie TEEN Jean de V en Bobo

    Ek rate Walter Venter baie hoog……. net jammer die lions hettie ‘n scrummie & Losskakel wat justice kan doen aan die talent van Venter en Fourie nie……… ookie die regte agterste 3 combo nie

    ReplyReply
  19. Murray is glad nie doeltreffend nie, hy hardloop heen en weer op en af die veld maar slaag nooit om enige rigting te kry nie.
    ReplyReply
  20. Moenie moun oor 2010 nie.
    As dit nie daarvoor was nie,
    het daar nĂŞrens iets gebeur
    nie.
    Die Kaap probeer selfs sy
    permanente verkeersknope op
    ‘n paar roetes uitsorteer.
    ReplyReply
  21. Olympic gold medallist Tim Montgomery has been sentenced to nearly four years in prison for his part in a fake-cheque scheme.
    ==========
    Fkn skelm gebore, skelm grootgeword.
    ReplyReply
  22. Reply to DavidS @ 10:06 pm:

    Probleem is net daai trein het nie
    die kapasiteit om ‘n duik in ‘n
    kasteroliedrol te maak nie –
    newwermaaind aan die verkeersvloei
    tussen JHB en Snor City.

    Klink al meer na ‘n duur fokop.

    ReplyReply
  23. Reply to Boertjie @ 10:00 pm:

    Ja Boertjie ons kyk waarskynlik die saak min of meer die selle aan, ook in verband met Barrit rate ek hom glad nie te hoog as sy guppie se fans nie.

    Die Venter ou van die Leeus, en Jonker van Vrystaat, ek dink hulle het potensiaal, die afrigters moet mooi kyk en sien waar blink die egte diamante deur die strond, en haal hulle uit die gewone bederwe en stel hulle op n koers tot die volbaarhede van hulle beloftes.

    ReplyReply
  24. ‘n Mens weet mos die manne moet nie te vroeg peak nie.

    Murray en Barrit genoeg gewys in die verlede dat hulle dit het. Barrit verlede week ok gespeel. Watch!

    Steyn en Adi reeds sterre.

    ReplyReply
  25. Reply to DavidS @ 10:06 pm: Daai trein gaan ‘n verdomde wit olifant wees…….. fkn mors van geld…

    ……… plaas hulle die N1 tussen Pta en JHB met 3 bane weerskante toe verbreed het, die n3 met 2 bane weerskante toe, die M1 met 2 bane weerskante, die M2 ook met 3 bane weerskante….

    …… een van die dae is daar fokkkkollllll verkeer want petrol is te duur…….

    ReplyReply
  26. SKOP

    Ek het nie al die feite bymekaar
    nie. Maar na sy atletiek is hy in
    een of ander pos aangestel waar hy
    die begroting kaal gesteel het.
    Kan nie onthou of hy net gefire is
    nie.

    ReplyReply
  27. Reply to Boertjie @ 10:12 pm:

    JPP nog nooit gerate nie. Wel die ander.

    Gautrein sal nooit geld maak nie, behalwe vir Chancellery House wat die kontrakte melk. Kos baie om ‘n politieke party te befonds, meer so noudat hulle uitgevang is op die Eskom kant.

    ReplyReply
  28. Ek sien n oorwinning vir die Sharks en Stormers is nie genoeg om altwee in die semis te plaas, Canes reeds op 41 en Blues op 40, as die Waratahs more oggend wen is dit nesie verby vir een van die twee, Bonus punte is amper noordsaaklik, en ek wonder of die Stormers eers die Leeus op Ellis Park kan klop, nie te min bonus punte insamel.
    ReplyReply
  29. Fkt Rooies, ek het nie geweet
    jy is ook ‘n donnerse rassis nie.
    :wink:

    Nou gaan al die Travelgate etters
    ook skotvry.
    En die Weaponsgate etters.

    En die eenheid wat die bliksems
    probeer vervolg het, word gesluit.

    ReplyReply
  30. Naand Gbs

    Reply to Boertjie @ 10:20 pm: Hy was tot onlangs een van die komentaars vir die Games op SABC, ek het nie so n storie van hom gehoor nie, miskien kon hy nie sy hande uit die heuning pot gehou nie, wat weet ek?

    ReplyReply
  31. SKOP

    Berig uit 2005:

    The National Empowerment Fund, which was relaunched in May last year with funds of R2bn, is meant to be government’s flagship for financing empowerment deals in the small business sector. But it is still somewhat in a state of disarray as its CEO, Sidney Maree, almost immediately resigned amid a “missing funds� scandal in September — and by December the fund had approved loans of only R13m.

    ReplyReply
  32. Hy was tot onlangs een van die komentaars vir die Games op SABC,
    ========
    Wat verwag jy? Die hele regering
    en al sy staatsbeheerde instellings
    sit dan vol fkn skelms!
    ReplyReply
  33. Reply to Boertjie @ 10:26 pm:

    Hoop jy’s reg Boertjie, die 3.00 uur game is die enigste een wat ek nie kan kyk nie, ander vereenkoms op daai tyd wat ek net nie kan verander, so sal moet maar wag tot die einde om die resultaat te uitvind. Jammer vir my dat dit so uitwerk, dis die meers belangrike game wat ek die naweek sou gekyk het.

    ReplyReply
  34. Nou ja, as niemand meer
    iets op die blaas het nie,
    fakawe ek ook maar.

    Mag die regte spanne more wen.

    :em58:

    ReplyReply

Leave a Reply