Habana at 13 vs Kings

Springbok wing Bryan Habana will play at outside centre for the Stormers in their final Super Rugby pre-season clash against the Kings at the Nelson Mandela Bay Stadium on Saturday.

The match kicks-off at 17.00

Stormers: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Bryan Habana, 12 Jean de Villiers, 11 Gerhard van den Heever, 10 Gary van Aswegen, 9 Louis Schreuder, 8 Nick Koster, 7 Duane Vermeulen, 6 Siya Kolisi, 5 Andries Bekker, 4 Rynhard Elstadt, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Steven Kitshoff.

Substitutes: 16 Deon Fourie, 17 Deon Carstens, 18 Siyabonga Ntubeni, 19 Frans Malherbe, 20 Eben Etzebeth, 21 De Kock Steenkamp, 22 Nizaam Carr, 23 Nic Groom, 24 Marcel Brache, 25 Burton Francis, 26 Danie Poolman.

Kings TBA.

Facebook Comments

39 Comments on Habana at 13 vs Kings

  1. Hmmmmm.
    Hy kan net meer kak aanjaag op 13.
    :twisted:

    Ek sien Parkbank en Vermeulen is terug.

    Daai Etzebeth-klong kom uit ‘n familie
    wat op hul dag baie kak gemaak het hier
    in Goodwood rond.
    Wie onthou nog vir Skattie?
    8)

    ReplyReply
  2. Berug, Boet, berug met ‘n hoofletter B.

    Uit die argiewe oor Clifford:

    Dis asof die Goodwood-sportklub se kroeg effe stiller raak toe Cliffie Etzebeth by die deur instap met sy lang lyf. Party ouens staar na hom.
    Ander probeer maak of hulle nie staar nie. Dis asof almal wag vir iets om te gebeur, maar Cliffie laat rus net sy knobbelrige hande op die toonbank en sê so onderlangs:
    “Kry ’n mens nie iets hier om te drink nie?”
    “Kom help vir Clifford!” roep ­iemand. “Bring vir Clifford ’n dop!”
    Die kroegvrou skarrel nader. Niemand wil moeilikheid hê nie, want Cliffie is mos ’n Etzebeth – een van dáái Etzebeths.
    Min mense in die Kaap het nog nie van die rowwe Etzebeths gehoor nie. Ook in die Noorde weet mense van hulle, want Cliffie het op sy dag op stut en slot vir die WP gesak. Hy en sy oorlede broer, Skattie, was ook Springbok-stoeiers. Oral hoor jy stories oor hulle: Hoe rof hulle op die rugbyveld was. Hoe Cliffie daai aand in daai kroeg daai ou geslaan het. Hoe Skattie glo eenkeer ’n sigaret op ’n ou se bolip doodgedruk het . . . Probleme, probleme, probleme.

    Cliffie kry ’n bier en gaan sit by ’n tafeltjie met ’n plastiekkleedjie oor. Ek gaan sit langs hom, want as jare lange WP-ondersteuner wou ek hom nog altyd ontmoet. Cliffie het onder meer in 1977 in daardie wedstryd op Loftus gespeel toe Morné du Plessis vir Naas Botha bewusteloos geduik het – en byna ’n burgeroorlog in Suid-Afrika ontketen het.

    Maar eers gesels Cliffie oor Bakkies Botha. Baie ouens hier praat vanaand oor Bakkies, wat Saterdag mos weer van die veld gejaag is.

    “Bakkies is dom, man.” Cliffie se stem is sag, amper té sag. “Hoe kan jy ’n ou oop en bloot met die kop slaat? Jy kyk mos eers waar die skeidsregter is. Morné was die beste daarmee. Hy’t jou met die elmboog geslaat, of die knie. Maar daai tyd was dit makliker. Die vlagman het nie ’n sê gehad nie. Jy kon die ou voor die vlagman slaan, hy kon niks doen nie.”

    Oor Skattie:

    Legendariese Skattie Etzebeth geskiet in Belhar Petra Cillié KAAPSTAD. Christoffel Jakobus Etzebeth, beter bekend as Skattie Etzebeth die legendariese stoeier, kragman…
    …Tygerberg-Hospitaal dood. Sy aanvaller het gevlug en niemand is nog in hegtenis geneem nie. Skattie, soos hy alom bekend was, was `n befaamde skuldinvorderaar, maar het……

    Daar is nog stories.
    Tik http://www.dieburger.com en in die soekkolom
    clifford skattie etzebeth

    ReplyReply
  3. 8O 8O 8O Jó, jó, jó!

    Springbok-stoeiers
    Hoe rof hulle op die rugbyveld was
    befaamde skuldinvorderaar
    kragman
    Hoe Cliffie daai aand in daai kroeg daai ou geslaan het. Hoe Skattie glo eenkeer ’n sigaret op ’n ou se bolip doodgedruk het

    Klink na enforcer met ‘n hoofletter E!

    Hoe kan jy ’n ou oop en bloot met die kop slaat? Jy kyk mos eers waar die skeidsregter is.
    Kom ons hoop dit beteken daar sal nie Probleme, probleme, probleme wees nie!

    Wel, ‘n man weet seker skuldinvordering is nie van jou veiligste beroepe nie maar kan nie baie aangenaam wees om jou einde so tee te kom nie. (Spekuleer natuurlik, maar dis het seker iets met sy moord te make.)

    Dankie vir die info, sal loer daar by Die Burger. Sal bietjie eendag my familie in die Kaap vra, hulle ook grootgeword in Parow/Goodwood as ek nie te ver verkeerd is nie.

    ReplyReply
  4. Reply to Timeo @ 8:19 pm:

    Uiteindelik is jy maar grootliks ‘n produk
    van jou opvoeding – die voorbeeld
    wat aan jou gestel was.
    Wees bly ons was anders grootgemaak.
    Sover ek weet is hulle – of dan
    minstens Cliffie – “wedergebore”.

    ReplyReply
  5. Habana got a bit slow for wing so maybe this will prolong his stay :whistling: with WP and the Boks at 13, don’t think it will be all bad but would loved to see him going at 13.

    Sure many Habana haters will tell me off, but that is were he started and shined for the Lions

    ReplyReply
  6. Reply to KingPaul @ 11:09 pm:

    Whilst I disagree that Habana has lost most of his pace… the three fastest in the training squad are Schreuder, Aplon and wait for it Brendan… Jean De Villiers all three running sub 5 second (from memory) 40metres into the South Easterly at the beginning of this season…

    I do think however… if he can adapt quickly this is a much better move for him than it is for JPP… and that backline looks extremely dangerous…

    WP team (on paper) will take the RSA conference again IMO…

    ReplyReply
  7. Why not, but not convinced he has the skill or temprement. Hopefully he stop coming off the line. Time will tell though.
    He must learn new skill and if he is not arrogant then he should do well. Much harder job than wing.
    ReplyReply
  8. Reply to KingPaul @ 11:09 pm: It was an uneducated statement, maybe in the Boks last year and in WP he is one of the fast chaps but he definitly lost some speed.

    Reply to bryce_in_oz @ 3:56 am: Also thought that the backline looks like a good one, would have liked to see Grant at 10 but ye alll in all they look like a backline that SHOULD be able to produced some brilliant rugby….

    My only concern for the stormers is that Jacque is not their and we all know that he was the main man on the defence for the Stormers and WP the past two seasons…..

    Would have liked to see more of these pre-season circus on SS….

    ReplyReply
  9. As a young gun playing at 13 outside Jaque Fourie in 2004 he totally pwned the then star incumbent Boks De Wet Barry and Marius Joubert… as an outside centre…
    ReplyReply
  10. He has Jean on his inside and Aplon and Gerhard on his outside who has some speed to burn, it all depends on the gameplan and how he and Jean click together….wonder between Jean and Habs how many times they will try for interceptions?
    ReplyReply
  11. Reply to bryce_in_oz @ 7:55 am:

    Dude that was against BOD at the top of his game in Ireland… after he had spent three seasons as a wing… and moved to 13 at the last minute…

    Not a fair reflection…

    You want to see him as a 13 then watch the Lions season 2004.

    ReplyReply
  12. I have been asking for just over 2 years now for Habs to be a 13.

    The bigger problem is SA’s decade long most overrated player at 12. Wp will again not score tries.

    ReplyReply
  13. Reply to KingPaul @ 11:09 pm:
    :lol: :lol: :lol:

    Reply to The Year of the Cheetah @ 8:54 am: Ja-nee, tókkol drieë nes laasjaar en tog voor op die log. Kaaaaaaaaa-aaaaaaaaaaaaak rugby, sê ek jou, daai soort wat mens maak wen, soveel lekkerder om te verloor solank daar darem net ‘n drie gedruk word!
    :soek:

    He he he, sien jy is maar nog jou ou self ou Shieldsie, bly die roem het darem nie na jou kop toe gegaan nie! :twisted:

    Agterlyn bestaan mos nie net uit JdV nie, daar is 6 ander perde ook. Ja, 12 het baie te make met waar die bal gaan en hoeveel daarvan die res sien, maar maak nou ‘n baksteen van ‘n Beechie.
    JvD is net so overrated soos die Ebhersons, gelukkig is hy net een en nie dubbel nie! :whistling:

    ReplyReply
  14. Reply to namboer @ 10:09 am: Nee net op die ouens wat dink SA Rugby gaan na NZ of OZ toe neig net omdat almal ‘n hype het oor hoe meer driee hoe beter is jy as ‘n span. Dit is een van die groot redes hoekom ek bly is Meyer is aan die stuur……hy is ou skool wat glo in dit wat vir SA gewerk het vir die afgelope 110 jaar……

    Kan nie wag om die jaar se Super rugby te volg nie almal wil volgende jaar ook daar wees en iemand gaan in die pompie kak.

    ReplyReply
  15. Namboers mouth is dry from the heat in Suid_wes and now he is talking his kop se kak.

    Robert Ebersohn works very hard at his game. It will see him make it to the top in the end despite being too small.

    Sias I am not so sure.

    JdV is all hype and hairstyle. His days are over.

    ReplyReply
  16. Henry to mentor coaches
    Former All Blacks mentor Graham Henry has been handed the role of developing New Zealand’s next generation of elite coaches.
    ——–
    I hope Saru does not offer such
    a job to Snor.
    Please don’t!
    :weed:
    ReplyReply
  17. Reply to namboer @ 10:57 am:

    Absolute joke really… he’s going about his career in exactly the way his mentor Mundine did… however Mundine did have some brilliant fights against serious opponents in the end…

    NZ has produced many great fighters… these guys in this division are not them…

    ReplyReply
  18. Meyer had had Wynand Olivier and Ettienne Botha

    Ergo

    He’ll do what’s best with the best players he has available…

    And adapt to the strengths…

    Hey how about ou Doppies La Grange…

    ReplyReply
  19. Reply to DavidS @ 12:28 pm: Jip If Jean have a good Super Rugby season he will be in the team if the under rated players are seen by Meyer he will give them a change. It all goes about combination between players and what he believe they sould produced on the field.

    Gonna love to see his first team to see if he goes old folk or goes building with talent and youth…….I would just like to see if he goes with talent and youth if teh so-called expert rugby public will allow him to loose a few to build…. :soek:

    ReplyReply
  20. Reply to bryce_in_oz @ 11:18 am: Found it strange from the start that he all his fight are vs. has-beens, no-names and not at all very challenging. Just stupid.

    Reply to The Year of the Cheetah @ 11:02 am: Shields, temperature hier is so 14-23 grade, afgelope 2 weke of so…heeltyd bewolk en renerig. En ons het ordentlike bier in oormaat so my keel is nie naby droog nie!
    Ebersohns is midgets, Ashley Johnson is meer hairstyle as selfs hype en oom Harold run ‘n cruise ship op droë grond!
    :soek: :soek: :soek: :P

    Reply to DavidS @ 12:28 pm: Ek sal nie te veel kla oor Doppies nie. Not sure if he’ll be able to make the step up. Bjorn Basson, Stegmann comes to mind.

    ReplyReply
  21. Reply to namboer @ 12:55 pm:

    praat jou kop se kak. Ebersohn fight sy eie battles. Sal deurkom. Dan nou weer hou julle wp ouens moes nie van die nederige speler wat hard werk nie.

    As hy nie op top billing was nie support julle hom nie.

    12 jaar and counting…..

    ReplyReply

Leave a Reply