Trap die Prop!

So tussendeur al die kak en hare van die Bokke het iemand op Twitter my wys gemaak van ‘n lekker Afrikaanse rugby ‘tune’.

Die man se naam is Duiker van Dam en sy liedjie is ‘Trap die Prop’! Ek moet bieg ek is nie ’n groot liefhebber van jou normale Afrikaanse rugby liedjies nie maar ek het hierdie nogal geniet.  Dit is ’n baie catchy tune met ’n paar prentjies van, laat ons maar sê, die skoner geslag van Bok-ondersteuners.  Die man gaan selfs sy liedjie op Toks en Tjops speel in die nabye toekoms!

’n Lekker kuier liedjie om julle in die regte gemoedstoestand te kry vir vandag se rugby.

Hier is hy, geniet hom!
(Thanks vir die tune Duiker)

Post to Twitter Post to Facebook Post to MySpace

4 comments for “Trap die Prop!

  1. Profile photo of Cheetah Glory
    October 13, 2012 at 2:56 pm

    The dude on the pic is DavidS in his fighting mask

    ReplyReply
  2. Profile photo of Morné
    October 13, 2012 at 6:58 pm

    Reply to The Year of the Cheetah @ 2:56 pm:

    “Iron Can”?

    ReplyReply
  3. Profile photo of Cheetah Glory
    October 13, 2012 at 9:21 pm

    say wha?

    ReplyReply
  4. Profile photo of Cheetah Glory
    October 13, 2012 at 9:22 pm

    Then again everyone in the video seems to be from the east rand…

    ReplyReply

Leave a Reply