MTN Lions head coach Johan Ackermann has announced the following team to take on the Vodacom Bulls in the Gauteng Cup, taking place this Saturday at Orlando Stadium in Soweto. Kick-off is at 15h00.
Release
1. JC Janse van Rensburg (Captain)
2. Francois du Toit
3. Ruan Dreyer
4. Hendrik Roodt
5. Franco Mostert
6. Jaco Kriel
7. Derick Minnie
8. Willie Britz
9. Michael Bondesio (Vice-Captain)
10. Marnitz Boshoff
11. Anthony Volmink
12. Alwyn Hollenbach*
13. Stokkies Hanekom
14. Deon Helberg
15. Andries Coetzee
16. Robbie Coetzee
17. Jacques van Rooyen
18. JJ Breet
19. Warwick Tecklenberg
20. Ross Cronje
21. Lionel Cronje
22. Ruhan Nel









February 1st, 2013 at 11:36 pm
Was laas met die 2010 Super 15 finaal by Orlando Stadio. Dit was n belewenis al het die Stormers verloor. As ek my vrou kan oorreed is ek more weer daar.
February 2nd, 2013 at 10:24 am
Die geraas daardie dag was soos ‘n F1 resies Blits….
Ek fokken haat vuvuzelas…
February 2nd, 2013 at 10:58 am
Reply to DavidS @ 10:24 am:
Ja, Vuvuzalas was toe n ongewone nuwe ding vir ons rugbyondersteuners.Ek het net so lekker saamgeblaas en geraas gemaak. Ook maar niks gewoond nie. Maar na die sokker wereldbeker stem ek saam met jou, dit moet verbied word. Dit doof alle ander geluide uit en net n eentonige gedreun bly agter.
Terug by die 2010 S15 finaal. Dit was nie die rugby wat die dag onvergeetlik gemaak het nie, maar die gasvryheid en ondernemingsgees van die inwoners van Soweto wat hul huise in sjebeens en kuierplekke vir ons rugbymense omskep het vir die dag.
Ek het nog nooit so baie Black Label gedrink soos daardie dag nie.
February 2nd, 2013 at 1:02 pm
Reply to Vetgesmeerde Blits @ 10:58 am:
Dit was briljant gewees – die hele gees van die (l)okasie.
Bulle het BAIE ondersteuners gewn daardie dag…. BAIE
February 2nd, 2013 at 1:12 pm
eN DIE VORIGE WEEK HET DIE cRUSADERS GEWEET DIS NIE IN DIE VRIENDELIKE kAAP VOOR “HULLE” ONDERSTEUNERS WAT HULLE SPEEL NIE….
February 2nd, 2013 at 3:52 pm
Reply to DavidS @ 1:02 pm:
Ja beslis, dit was n baie goeie skuif deur die BBRU.
Mooi drie deur Jaco Kriel.
February 2nd, 2013 at 4:16 pm
Reply to DavidS @ 1:12 pm:
As ek reg onthou moes die Bulls hulle semi-finaal en finaal na ‘n ander stadion skuif as gevolg van verbeterings by loftus vir die sokker wereldbeker. Hulle het n moelike situasie in n baie positiewe een omskep. Die hele Orlando was agter die Bulls daardie dag. Meer unies kan hulle voorbeeld volg.
27-25 Lions 55 minute. Kom ons hoop die Leeus kan die een deurtrek. Volmink verbaas my sover vandag. Hy is beter as ek gedink het.
February 3rd, 2013 at 1:41 pm
Reply to Vetgesmeerde Blits @ 4:16 pm:
Mooi teruggekom deur die Bulle.
Hulle verdediging gaan bietjie werk nodih kry.
Volminck het my nog steeds nie oorreed nie…
February 3rd, 2013 at 5:04 pm
Die Bulle lyk goed. As hulle n kans vat en Serfontein bo Olivier kies kan hy dalk die speler wees wat hulle aan die gang kan kry.