Die Pypkan

March 23, 2014 12
Or for our English readers,"The side-step". I have recently come across this tendency from young players where either the ball is kept in both hands (this by the way is the correct technique as advocated by Boksmart), or have the ball in the wrong hand (as seen on this GIF) This is in contrast to…

Dis nie net Bulls wat spelers oppot nie

March 23, 2014 9
Baie is gesê oor BRENDAN VENTER se storie oor die oppot (hoarding) van spelers. Dit strek natuurlik wyer as die Bulls. Wim van der Berg, Maroelamedia As die Bulls en die Blou Bulle omgekrap is oor oud-Springbok Brendan Venter se stelling dat hulle spelers “oppot”, is dit sekerlik nie omdat dit onwaar is nie, maar…