Author Archive for Boertjie

Cheetahs loop leeg

As Adriaan Strauss vir die Bulls gaan speel, sal hy hom by ‘n hele spul spelers voeg wat die Vrystaatse span gaan verlaat. Trevor Nyakane en Lappies Labuschagne soek ook ander weivelde. Nyakane sou na die Bulls gegaan het, maar…

Jake White: Suur druiwe?

Pleks van almal te blameer, moet Jake White dalk hand in eie boesem steek vir die Shark se nederlaag teen die Stormers. Article by Boertjie Maandag was die dag vir verskonings nadat die Sharks en die Bulls die haas onmoontlike…

Ellende tref De Allende

Damian de Allende – wat na ‘n waarskynlike keuse gelyk het – moes hom weens die kniebesering wat hy teen die Sharks gekry het aan die Springbokgroep onttrek. Marnitz Boshoff vervang hom. Die 22-jarige senter van die Stormers se skandering…