Home Club Rugby SA Rugby Suidelike Amateur Provinsiale Toernooi

SA Rugby Suidelike Amateur Provinsiale Toernooi

0
SHARE

Die SA Rugby Suidelike Amateur Provinsiale Toernooi, word vanjaar aangebied deur die Boland Rugbyunie te Velddrif vanaf 24 – 28 Augustus 2015.
Wedstryde sal plaasvind op die Smit Sportgronde op Maandag 24 Augustus (12:00 – 18:00), Woensdag 26 Augustus, met die finale wat sal plaasvind op Vrydag 28 Augustus.

Die deelnemende spanne aan die toernooi is Boland A, Boland XV, die Westelike Provinsie, SWD, Grens, Grens Platteland, Oostelike Provinsie en Oostelike Provinsie Platteland.

WEDSTRYDBEPALINGS:

DAG 1: MAANDAG 24 AUGUSTUS 2015

12:00 – EP vs BORDER
13:30 – SWD vs EP RURAL
15:00 – BOLAND A vs BORDER RURAL
16:30 – WP vs BOLAND XV

11891042_10152917240427260_7866157876316788962_n

Leave a comment